Zanchieta Wildlife Rehabilitation Centre
Ontmoet vir Storm en Nuria
Storm en Nuria is Tierboskatte wat as babas by Zanchieta aan gekom het nadat hulle ma oorlede is.
Zanchieta het hulle met liefde grootgemaak, en hulle het nou hul vir-ewig-huis hier by Zanchieta gevind.
Hulle is deel van Zanchieta se familie en βn herinnering aan hoe belangrik tweede kanse en sorg vir wildlewe is
Plaasbrak het die geleentheid gehad om vir Zanchieta Wildlife Rescue Centre te besoek. Wat ‘n voorreg.
Julle. My mond hang oop. Die verskillende diere. Die verskillende groottes. Die verskillende vel teksture. Die verskillende persoonlikhede. Die verskillende enclosures. Die verskillende stemme. Diep. Fyn. Groot. Klein. Die atmosfeer. Die ligging. Die groen. Alles is vol lewe.
Ondersteun, Besoek, Volunteer
Asseblief ondersteun, besoek en/of volunteer, sodat hulle aan kan gaan met die uitstekende werk wat hulle reeds doen.
9 medium beddens is benodig. Plaasbrak is bereid om 50% afslag te gee op elke bed wat na Zanchieta Wildlife Rescue Centre toe gaan.
Kom ons maak die vier-pote/twee-tone warm en snoesig hierdie winter:
First National Bank (FNB)
Lehodimo Wildlife Rehabilitation (NPO 204438)
Acc: 6278 6794 240
Cheque Account
Branch: 250Β 655
Plaasbrak verkoopsprys: R350 – Medium (100cm x 65cm)
Gebruik asseblief “Plaasbrak” as jou verwysing.
(Indien daar βn oorvloed donasies inkom, word dit aangewend vir vars voer, instandhouding, versorging en die algemene welstand van die diere.)
Daagliks van 10:00 tot 17:00, insluitend naweke en openbare vakansiedae.
Mission: Rescue. Care. Release. πΏπ¦
Our heart is in the wild! To ensure our animals are eligible for release, we uphold a strict no-petting policy. Rare interactions shown are strictly supervised for advocacy or vital donor support (like testing new gear!). As a fully compliant NPO facility, every animal’s care and safety is our 100% priority. π¦π
Adres
Waterbron, Helenaweg, Bloemfontein
Telefoon
+27 72 200 3272 /
+27 51 813 9121
E-pos
bookings@zanchieta.co.za
