Ons Storie

Mag die Here elkeen van ons ryklik seën – dié wat hierdie lees en dié wat dit nie lees nie. Mag Sy genade en beskerming oor ons kinders, ons gemeente en ons mense wees. Mag Hy ons lei in liefde, wysheid en eenheid, en ons handewerk seën sodat dit tot eer van Sy Naam en tot seën van ander mag wees.

Die Rede – Seun

Sy Ma – Leandri

Die toekoms

Die Rede – Seun

Sy Ma – Leandri

Die toekoms